Tag Archives | oos-kaap

owl-in-nieu-bethesda-south-africa

Die Uilhuis in die nuus: Buitestanderkuns

Buitestanderkuns: Die Wonderwêrelde van Miss Helen en Outa Lappies deur Melvyn Minnaar (gepubliseer in Die Burger, Julie 2017) Afrikaans het die mooi, bedeesde woord vir “Outsider”. Waar die Engels die gevoel van afsluiting, afstand suggereer, lyk “buitestander” meer na ’n filosofiese beskrywing van iemand wat sku-sku nie presies by almal en die gemeenskap inpas nie. […]

Continue Reading 0